Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die Berge" deur Dingus
"Die Berge" deur Dingus [boodskap #47055] Vr, 20 Julie 2001 03:54
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die blou berge...
Die heerlike donderstorms,
Soos 'n os wat vil loop
Ja, die Berge.

Die Jare verskyn
en ek verloor my kop,
maar die Berge,
die heerlike blou berge.

Die liefde is vol wat?
Die water is groen,
..maar ek sweer,
Die Berge is blou.

Stowwerige somer aande,
soos 'n krok in die wind,
.. en daar staan die Berge,
die heerlike Berge.

Dingus.
Vorige onderwerp: Uit "Joernaal van Jorik" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: "Vlamme" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 15:52:21 MGT 2024